|
|
|
Dr Esther De Waal |
Please take time to visit our new Testimonial page. I am looking forward to hear from you! Please e-mail questions or comments to estherdewaal@telkomsa.net. Take care,
|
Taalnota Ter wille van uitgebreide toeganklikheid word hierdie webwerf hoofsaaklik in Engels bedryf. Ek is egter baie bewus van die Afrikaanse lesers en waardeer u ondersteuning opreg. Daar sal dus van tyd tot tyd Afrikaanse artikels geplaas word en u is meer as welkom om enige korrespondensie aan my in Afrikaans te stuur. Dit sal dan uiteraard ook in Afrikaans beantwoord word. Note On Language Although this website is mainly conducted in English to broaden accessibility, from time to time Afrikaans articles will be published as well for the benefit of Afrikaans readers whose support I truly appreciate. |
|
|
|
|
|